Hi
Ek dink my gunsteling song is: Vuur en Vlam saam met Ollie Viljoen. Hou van die kombinasie en dis nogals ‘n ‘catchy tune’.
Ek weet nie of julle ‘n opstel wou gehad het nie, maar die is my antwoord – kort en kragtig.
Mal oor Valiant se manier van skryf!
Karin Behrens
Wat is jou gunsteling-liedjie van Valiant Swart en waarom? Stuur jou antwoord aan wen@litnet.co.za en staan ’n kans om ’n kopie van Trouens en terloops, ’n versameling van Valiant se gewildste rubrieke, met die komplimente van LAPA Uitgewers te wen. Klik hier vir nog besonderhede.

