"Hoe gouer wit mense en wit skrywers – beide Afrikaans en Engels – toegee dat ons oorloë tussen 1652 en 1994 gerig was op die beskerming van rassebevoorregting, hoe meer sinvol en kreatief kan ons voortgaan met die viering van ons verbasterde identiteite en veelvuldige lojaliteite."
Bibi Slippers2012-04-26Die susters Adeline en Lili Radloff se boek Een stad drie rooikoppe sewe dae is op 19 April by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel.
Irma Joubert2012-04-25"Plek-plek word dit pragtig poëtiese taal – fado’s vir die vreemdelinge in onbekende plekke." Irma Joubert resenseer Fado vir 'n vreemdeling deur Margaret Bakkes.
Dorienke de Vries2012-04-24Deze vraag bekruipt me de laatste tijd meer dan eens. Vandaag heb ik het manuscript van haar vierde boek ingeleverd (ja, lieve lezer, er komt nog meer); ondertussen staat het eerste nog steeds in de top-tien en kwam het derde daar vorige week binnen op nummer één.
Bibi Slippers2012-04-24Alida Bothma het ’n allemintige 160 boeke op haar kerfstok. Sy is een van Suid-Afrika se geliefde kinderboekillustreerders, en ook bekend as visuele kunstenaar. Hier deel sy haar illustrasies en die stories agter die prentjies met LitNet-lesers.
2012-04-23Media24 Boeke is trots om die kortlyste vir hul 2012 Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys aan te kondig. Die pryse word jaarliks aan plaaslike skrywers toegeken om literêre uitnemendheid te vier.
Alexander Strachan2012-04-23Meer as twee dekades na die Grensoorlog verskyn daar meteens ’n hele string boeke oor hierdie onderwerp. Alexander Strachan lees Kopwond deur Anthony Feinstein en soek antwoorde op 'n reeks vrae wat die boek by hom ontlok.
2012-04-20To celebrate their 40th anniversary, Picador had a set of 15 classic titles redesigned to form a beautiful, collectable set. LitNet is giving away two complete sets of redesigned Picador Classics.
2012-04-20Om hul 40ste herdenking te vier het Picador 15 van hulle klassieke titels laat herontwerp om ’n pragtige versamelbare stel te vorm. LitNet het twee van hierdie stelle Picador Classics om weg te gee.