Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Foto's: Pienkes du Plessis se driedubbele boekbekendstelling

Naomi Bruwer 2012-09-13 Pienkes du Plessis gesels met Martie Meiring en Ampie Coetzee oor sy drie boeke wat pas verskyn het.

"Die tannies van Touwsranten": 'n uittreksel uit Onvertelde stories van Afrikaans

2012-09-12 "Elkeen het sy eie reënwater opgevang. 'As ons net sien die weer is so ’n bietjie ... dan sal jy sien die emmers en die drommetjies en die baddens staat al gereed.' Goeie gewoontes sterf nie maklik nie, en sy vang steeds hier in Touwsranten reënwater vir haar plante op. Maar destyds was reënwater vir oorlewing."

Die vloek deur Johan Kruger

2012-09-12 "Die vloek is ’n spannende en diep ontroerende roman oor die sondes van die vaders wat aan die derde en vierde geslag besoek word. En op die rand van die werklikheid dans daardie onsienlike dinge wat nie met rede verklaar kan word nie."

Biko: The biography deur Xolela Mangcu

2012-09-12 ’n Omvattende kyk na die lewe van Steve Biko, sekerlik een van die mees invloedryke politieke figure uit Suid-Afrika se moderne geskiedenis. 

Nuwe Stories: Ontmoet die skrywers

2012-09-12 Bibi Slippers se kortverhaal is aangewys as wenner van die Nuwe Stories 2012-kortverhaalwedstryd. Sy gesels met die jong skrywers van wie verhale in die kortverhaalbundel Nuwe Stories opgeneem is.

Nuwe Stories-onderhoud: Bibi Slippers

Bibi Slippers 2012-09-12 Bibi Slippers gesels oor haar verhaal in Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Philip Brand

Bibi Slippers 2012-09-12 Philip Brand gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Charl Bezuidenhout

Charl Bezuidenhout, Bibi Slippers 2012-09-12 Charl Bezuidenhout gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Carla Kargaard

Carla Kargaard 2012-09-12 Carla Kargaard gesels met Bibi Slippers oor haar twee verhale in Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Wilken Calitz

Bibi Slippers, Bibi Slippers 2012-09-12 Wilken Calitz gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Willim Welsyn

Willim Welsyn 2012-09-12 Willim Welsyn gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Trish Goosen

Bibi Slippers 2012-09-12 Trish Goosen gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Constant van Graan

Bibi Slippers 2012-09-12 Constant van Graag gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Armand Fourie

Bibi Slippers 2012-09-12 Armand Fourie gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Lezandra Thiart

Bibi Slippers 2012-09-12 Lezandra Thiart gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Bloed is nie noodwendig dikker as water nie

Dewald Koen 2012-09-11 "Burger se skryfwyse en temas sluit sterk aan by skrywers soos Welma Odendaal en Jeanne Goosen – albei skrywers wat soms meer gewaagde onderwerpe in hul skryfwerk aanspreek."

Fotoblad: Die Neus-bekendstelling

2012-09-11 Deborah Steinmair se Die Neus is op 5 September 2012 in die Book Lounge bekendgestel. Hier is foto’s van Deborah se gesprek met Kerneels Breytenbach en die gaste wat kom luister, kyk en ruik het.

Onvertelde stories van Afrikaans deur Ilse Salzwedel

2012-09-07 "Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel stukkies van die onvertelde geskiedenis van Afrikaans help bewaar. En wys dat Afrikaans ’n taal is waarin mense van alle kleure kan lag en huil, sing en dans, oorlog maak, vrede maak, oorleef en, veral, lééf."

Reader's review: Impressions of Adventures of a Waterboy

Nadia de Kock 2012-09-05 "Scott is an accomplished musician and lyricist, as well as an entertaining writer. His writing is engaging and vivid (give or take a cliché or two) and he has a knack for characterisation that would probably make him the envy of seasoned novelists."

Uitnodiging na die boekbekendstelling van Alles wat blink

2012-09-05 Melissa Scharneck se jongste boek, Alles wat blink, word 12 September in Queenstown bekendgestel.
Top