Naomi Bruwer2012-10-18Die Karoo Book | Boek Bonanza het Sondagaand 14 Oktober op Beaufort-Wes plaasgevind as deel van die Tweede Karoo Ontwikkelingskonferensie. Boekbekendstellings deur 'n verskeidenheid skrywers is voorafgegaan deur 'n paneelbespreking oor Letterkunde en die ekologie, geborg en aangebied deur LitNet Akademies.
Naomi Bruwer2012-10-18Marita van der Vyver is in Suid-Afrika om haar jongste boek, die blou van onthou, bekend te stel. Kyk na foto's en videogrepe van die Huisgenoot-boekekuier op Stellenbosch.
Naomi Bruwer, Carel van der Merwe2012-10-18"Met Skaduwee wou ek skryf oor die ondervinding van ’n ekspat wat na Suid-Afrika terugkeer, hoe so ’n persoon die land beleef."
Derek Attridge, David Attwell2012-10-18"It is true that the book is produced in English by a global publisher based in the UK, but how else do we tell the story of South Africa’s literatures to as wide a readership as possible?"
Hennie van Coller2012-10-18"Dit laat my altyd dink aan Lena van Wyk wat 37 keer (of was dit op 37 plekke?) geprikkel is deur ’n boek van Etienne Leroux – en sy het hierdie reaksie gehad bloot op ’n klompie aanhalings uit die boek. Stel jou haar toestand voor as sy die werklike boek sou gelees het!"
Henry Cloete2012-10-17"Onder meer het Van der Vyver se uitgewer, Tafelberg Uitgewers, die woord blou geborg vir R5 000, na aanleiding van die titel van haar roman."
Emily Gravett, Naomi Meyer2012-10-17From picking strawberries and life on the road to award-winning illustrator – Emily Gravett talks to Naomi Meyer after her recent visit to South Africa.
2012-10-17"Edward-John Bottomley neem die leser op ’n reis deur ’n Suid-Afrikaanse landskap waar daar nog altyd arm wit mense (en veral arm Afrikaanse mense) was."
LAPA Uitgewers2012-10-17"Hierdie boek bespreek die loopbane en prestasies van 75 van die mees legendariese spelers wat die afgelope 75 jaar vir Noord-Transvaal, die Blou Bulle en die Bulls gespeel het."
LAPA Uitgewers2012-10-17"Jou engele se begeleiding spreek altyd van hoop en hulle wys graag vir jou watter keuses en gesindhede vir jou ’n bestaan vol vreugde in stede van vrees kan oopmaak."
Trisa Hugo2012-10-17Die tantième sal dan gaan vir ons plaaslike Sopkombuis, en vir Vriende van Kleinmond Biblioteek. Dit gee blootstelling vir die skrywers, kos vir mense, en koop boeke vir kinders.
Helize van Vuuren2012-10-15"Die idee van rotskuns as "dream writing" is nie nuut nie. Johan van Wyk het al in 1994 in die eerste uitgawe van Alternation hieroor geskryf ..."
LAPA Uitgewers2012-10-11"Van rooiwarm renmotors tot manjifieke motorfietse en mega-monsterbakkies – Witwarm wiele sit jou agter die stuur en neem jou op ’n onvergeetlike rit."
Jonathan Amid2012-10-11"The people of Crocodile Flats are in dire need of something to lift their spirits – and a vision of pious purity and pure piety by a young girl is just the ticket."