LAPA Uitgewers2012-07-12Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.
Nicky Grieshaber, Naomi Meyer2012-07-11"Served on a potato rosti with avocado and crème fraiche, my mom loved the salmon." Nicky Grieshaber talks about common spelling mistakes and communication – and about his book Diacs and Quirks in a Nutshell – Afrikaans Spelling Explained.
"Nicky Grieshaber se Diacs and Quirks in a Nutshell– Afrikaans spelling explained is ’n bruikbare gids vir beide tweedetaalsprekers van Afrikaans én persone wat betrokke is by die onderrig van Afrikaans as addisionele taal, veral vir die aanleer en onderrig van die onderliggende beginsels van Afrikaanse spelreëls."
2012-07-10Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in.
Hendrik-Jan de Wit2012-07-09Gerrit Komrij, de Nederlandse schrijver van zes romans, tientallen dichtbundels en vele essaybundels is donderdag, 5 julie, overleden.
Ena Jansen2012-07-06Ronelda Kamfer het vroeg vanjaar reeds in die harte van poësieliefhebbers by die Zuid-Afrika Huis geklim. Op 31 Januarie het Carina van der Walt haar debuutbundel, Noudat slapende honde (2008), tydens ’n Leeskring-byeenkoms bespreek. Op 22 Mei was Ronelda self aan die Keizersgracht aanwesig, nie slegs toe sy van haar gedigte aan die studente gelees en verduidelik het nie, maar ook tydens ’n spesiale byeenkoms die aand.
2012-07-05At times serious, at times ironic and satirical, A Spook’s Progress is a fascinating and frank account of an intelligence agent’s life and work, and his shift from making war to making peace.
Marius Crous2012-07-05"Die vraag wat na die lees van hierdie bundel by my as leser opkom, is of die digter, 'identiteitsloos' soos hy homself beskryf, kan dig sonder om 'deur singels interteks' en met behulp van die 'leë gietvorms van ’n ou postmoderne wêreld' te skryf."
Willie Breytenbach2012-07-05"Dit fokus op die rol wat ’n enkele persoon – Pik Botha – as deelnemer gespeel het oor ’n tydperk van meer as vyf dekades."
Johan Anker2012-07-05"Johan en Ria Smuts het bekendheid verwerf vir hulle samestellings van kortverhale, mét inleiding en aantekeninge, vir die skole se voorskryfmark."
2012-07-05Die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 is helderder as ooit in die Afrikaanse leser se geheue. Verkope van die eerste bundel, getitel Boereoorlogstories, het alle verwagting oorskry en het reeds 'n tweede druk van die tweede uitgawe daarvan genoodsaak.
Nini Bennett-Moll2012-06-28Indien die digter haar visier wýer rig as anoreksie, wýer rig as enige patologie of hospitaal, sal sy werklik die potensiaal van balletpoësie kan ontgin en die leser nog kan verras met die veelsydigheid van haar passies.
Annie Gagiano2012-06-28Bahaa’ Taher’s standing as a short story writer and novelist was well established by the time this text, his third novel, was published in the original Arabic in his native Egypt in 1991.