LitNet leeskeuses: Maandag 3 Desember 2012

  • 0

Chrizane van Zyl se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag, 3 Desember 2012

"Breytenbach wil steeds wind met woorde stenig" (Boeke24)
Louise Viljoen resenseer Breyten Breytenbach se jongste digbundel, Katalekte.

"'Afrikaans is die taal van Afrika'" (Beeld)
Francois Griebenow skryf Herman Charles Bosman se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde moet heroorweeg word.

"Vraag: Wat sou jý dan doen?" (Rapport)
Ilse Salzwedel resenseer Riana Mouton se nuwe werk, Nemesis.

"From South Africa, Yewande Omotso, an interesting author across cultures" (Authors in Africa)
Valentina a. Mmaka speaks to Sunday Times Fiction Award and SALA winner, Yewande Omotso about living in South Africa.

"How audio books can trim your waistline" (Market Watch: The Wall Street Journal)
Do you listen to audiobooks? Jeremy Olshan discovers the benefits of "reading" while running.

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top