Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag, 4 Desember 2012
"Huldeblyk aan Ingrid" (Rapport)
Lees meer oor Simone Jonker, Ingrid Jonker se dogter wat tans aan ’n artistieke huldeblyk aan haar ma werk.
"Proust herbesoek: Kleinboer" (Die Burger)
Kleinboer, wie se roman Werfsonde onlangs deur Umuzi uitgegee is, beland in Die Burger se snelvuur.
"Monsieur Houellebecq, is jy ook skuldig?" (Beeld)
"Die werk van Michel Houellebecq, die bekendste Franse skrywer sedert Camus, is van 30 November in Afrikaans beskikbaar wanneer die bundel Tagtig Gedigte en Twee Essays by Hond-uitgewers verskyn. Willem Anker het hom met die hulp van Catherine du Toit, sy Afrikaanse vertaler, per e-pos uitgevra."
"Happy birthday, Joseph Conrad: On Writing and the Role of the Artist" (Brain Pickings)
“Art is long and life is short, and success is very far off.”
"A strong voice worth listening to" (Tonight Books)
Diane de Beer speaks to journalist and author Redi Tlhabi.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

