Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Duiwelsklip outentiek in stoffering
2012-10-31 Duiwelsklip is ’n eerlike en ingeligte roman – en sterk aan te beveel vir lesers wat hou van goeie, maar aweregse, literatuur.Oor rotskuns as vertelling
2012-10-31 "Waarom sou hierdie idee van rotskunsvertelling so hanteer moes word? Bloot omdat daar geen aanvaarde opgetekende bewyse in Suid-Afrika beskikbaar is wat op die bestaan van so ’n narratief dui nie.""Alles en nog wat vir enige mark"
2012-10-31 "’n Besielende visuele fees wat jou vingers sal laat jeuk om self deel te word van die volgende markdag in jou omgewing."Loui Fish: Onsinkbaar
2012-10-31 "Onsinkbaar is 'n verhaal van passie, dwelms, geweld en liefde. Van ontwerpersklere en die gejaag na sukses."Richmond – Boekbedonnerd V
2012-10-30 Clinton du Plessis se indrukke laat mens voel of jy self Boekbedonnerd V bygewoon het. Of maak mens spyt as jy nie het nie.Armblankes: "Nie wat mense dink dit is nie ..."
2012-10-30 "All I'm trying to demonstrate ... is die belang van Afrikaner-armoede in die geskiedenis van Suid-Afrika."Titels van Elisabeth Eybers (1915-2007) se boekery aanlyn beskikbaar
2012-10-29Stel vas of die boek wat jy miskien op ’n keer aan Elisabeth Eybers present gegee het, nog in haar besit was toe haar boekery vyf jaar lede onderdak gevind het in die Zuid-Afrika Huis aan die Keizersgracht in Amsterdam.
