LitNet-leeskeuses: Dinsdag 11 Desember 2012

  • 0

Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 11 Desember 2012

"Herinneringe van impulsiewe musieklegende" (Die Burger)
Kerneels Breytenbach resenseer Neil Young se outobiografie, Waging Heavy Peace.
 

"Mag dié taal bewaar word" (Rapport)
"Vlug na vryheid, Jan Huisamen se debuut, is in 1987 gepubliseer. Daarna het ons nie weer van dié skrywer gehoor nie. Tot nou."
 

"5 boekminute met Erika Oosthuysen, uitgewer (niefiksie) by Tafelberg (’n druknaam van NB-Uitgewers)" (Sarie.com)
"Tafelberg Kortboeke is ’n nuwe reeks digitale boeke wat jy binne twee uur klaar kan lees, net mooi lank genoeg om jou op ’n binnelandse vlug besig te hou."
 

"Honorary doctorate aceptance speech: JM Coetzee makes the case for men in primary education" (Books LIVE)
"Nobel laureate JM Coetzee was in Johannesburg today to receive an Honorary Doctorate in Literature from Wits University as part of their December graduation ceremony."
 

"Take a literary tour of Dublin (video)" (Travel Channel)
"Ireland's third largest export right behind Guinness and the Irish themselves is a literary tradition that includes some of the greatest writers in the world."

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top