Annie Gagiano2012-08-30"Safari’s text is harrowing to read for most of its length, but is a rich work in the breadth of its reach, though so unassumingly presented."
Naomi Meyer2012-08-30"Hierdie trekvoëlpatroon het voortgeduur nadat ek uit die huis uit is, veral toe ek boonop met ’n man trou wat ook nie vir lank op een plek kon bly nie. Tussen hom en my pa het ek in stede gebly en op dorpe, in koshuise en kommunes, in woonstelle en huise en karavane, op kleinhoewes, op plase en in woonwaparke. Elke plek het sy eie gevoel en dinamika. Dis moontlik hoekom ruimte vir my so ’n belangrike element in my stories is."
Johannes Comestor2012-08-29"In hierdie derde skrywe oor PG du Plessis se Fees van die Ongenooides (Kaapstad: Tafelberg, 2011) gaan ek die seggingskrag van sy Afrikaans aantoon deur sinne uit sy roman aan te haal."
Corlietha Swart2012-08-29Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) het op sy jaarlikse nasionale Slypskool vir Ontluikende Skrywers die wenners van die landswye BSV-Skryfwedstryd vereer. Hier is foto’s van die geleentheid.
2012-08-28"Die polisie word ontbied na ’n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide en onthaarde vel in formalien gevind word, weet Ella Neser sy is weer op Abel Lotz se spoor."
2012-08-24’n Huldigingsbundel vir die skrywer, digter en dramaturg Adam Small word op 15 September by die Breytenbachsentrum op Wellington bekendgestel.
Naomi Meyer2012-08-24Daar is drie boeke op die spyskaart van LAPA se boekkuier in Pinelands. En die stroopwafels agterna, verdien ten minste ’n hoofstuk van hul eie in Naomi Meyer se foto-essay.