Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 8 Januarie 2013
“Dié is nie net ’n deurstopper” (Boeke24)
“Om te skryf is ’n uitsonderlike boek wat skrywers en voornemende skrywers onverwyld kan aanskaf, skryf Joan Hambidge.”
“Vir verliefde meisies” (Boeke24)
Paula-Ann Smit resenseer Verlief deur Elmarie Botes, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs en ander.
“5-Boekminute met Karin Brynard” (SARIE.com)
“Karin Brynard is geen ‘gewone, middeljarige wit tannie van Stellenbosch’ nie, al beskryf sy haarself so.”
“George Saunders has written the best book you’ll read this year” (The New York Times)
“This week, Saunders’s fourth book of stories, Tenth of December, will be published by Random House. He is 54 years old and published his first book, CivilWarLand in Bad Decline, in 1996, when he was 37.”
“The “sick-lit” books aimed at children” (iol)
“Since the vampire book bubble burst, publishers have been looking to find the next big thing in the lucrative world of young adult fiction.”
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

