"Alhoewel die oplossing van ? moordraaisel in ? mate die aksie van die narratief bepaal, is Steinmair se roman allermins geskoei op die noue navolging van genre-konvensies ... "
Leon Rousseau, Naomi Meyer2012-09-13In 'n wêreld waar alles anders is as dertig jaar gelede, het Storieman herleef. Naomi Meyer vra vir Leon Rousseau hoe hy weer in 2012 asem in die elf se longe geblaas het.
2012-09-12"Elkeen het sy eie reënwater opgevang. 'As ons net sien die weer is so ’n bietjie ... dan sal jy sien die emmers en die drommetjies en die baddens staat al gereed.' Goeie gewoontes sterf nie maklik nie, en sy vang steeds hier in Touwsranten reënwater vir haar plante op. Maar destyds was reënwater vir oorlewing."
2012-09-12"Die vloek is ’n spannende en diep ontroerende roman oor die sondes van die vaders wat aan die derde en vierde geslag besoek word. En op die rand van die werklikheid dans daardie onsienlike dinge wat nie met rede verklaar kan word nie."
2012-09-12Bibi Slippers se kortverhaal is aangewys as wenner van die Nuwe Stories 2012-kortverhaalwedstryd. Sy gesels met die jong skrywers van wie verhale in die kortverhaalbundel Nuwe Stories opgeneem is.