Naomi Bruwer, Dine van ZylSkrywersonderhoude2012-12-05
"Dis toe mense my begin vra hoe maak mens pampoenkoekies, hoe maak mens smoorsnoek en hoe maak mens soutribbetjie, dat ek besluit het dit is tyd vir Die Groot Boerekosboek."
LAPA Uitgewers2012-12-05Tien maande en tien boeke later is dit tyd om vir jou gunsteling LAPA Lekkerlit-boek te stem. Jou stem kan jou R10 000 in die sak bring!
Johannes Comestor2012-12-05"Om 'n huwelik te laat slaag, moet 'n mens toegeeflik wees en daarmee volhou. Holbrook se boek verg 'n soortgelyke benadering."
Karen Kuhn, Naomi Meyer2012-12-03"Kanse is skraal dat mens Afrikaans op straat sal hoor, maar die departement is definitief aan die groei en so dan dat ons hierdie akademiese jaar vier kollegas binne die Afrikaans-departement het."
Trienie2012-11-30Die Afrikaanse skryfgids saamgestel deur Riana Scheepers & Leti Kleyn, het vir my as onervare skrywer ’n wonderw?reld tot kreatiwiteit geopen.
Johannes Comestor2012-11-30Churchill: "A single glass of champagne imparts a feeling of exhilaration. The nerves are braced: the imagination is agreeably stirred; the wits become more nimble"
Sandra Troskie2012-11-28"Die aarde begin tril en dreun in die onmiskenbare aanloop tot ’n aardbewing, en die wete is skielik en seker: dit is nie die maan wat besig is om van die aarde weg te val nie. Dit is ons eie planeet wat uit haar vaste baan om die son geruk is."
Estelle Kruger2012-11-28"Met byderwetse tienersleng en humoristiese inslag nooi hierdie verhaal enige jongmens (veral meisies) uit om die raaisel op te los in verband met die titel – wie sou koning Arthur wees in die storie?"
Sonja Loots2012-11-28Sonja Loots skryf 'n brief aan die PEN Afrikaanses oor die Oestyd-skryfuitdaging, 'n geleentheid om jou gedigte en kortverhale op LitNet te publiseer.
Joan Hambidge2012-11-28"Jordaan imponeer dadelik die leser met sy kennis van lykskouingsverslae, knaldempers, die skade wat ’n koeël aanrig (dus ballistiese kennis) en prosedures. Hy maak van jou as leser ’n medespeurder of -ondersoeker."
Ampie Coetzee2012-11-28Hierdie bundel is verdere bewys van Hennie Aucamp se vermoëns as digter: Die Groot Verseboek van 2008 het reeds meer van sy verse. Nou sal daar nog meer wees.
Lianne Barnard2012-11-27"Ten spyte van my gevoel dat Philida as geheel net ’n floue afskaduwing van Brink se vorige, vuriger werke is, was die roman ten dele tog ’n lekker leeservaring."
Izak de Vries2012-11-27"Waar mense se wense té lank onderdruk word, het jy min nodig om hulle tot aksie te laat oorgaan. Philida se waarskuwing is gerig aan die nuwe politieke en godsdienstige elite: Die onderdruktes is nie almal onnosel nie. Party van hulle gaan leer om néé te sê."