Matilda Burden2013-02-06"Met sy reuse-intellek, ongelooflike algemene kennis, droë humorsin en bowenal sy diepgaande vakkennis het Pieter W Grobbelaar nie net boeke en artikels geskryf nie, maar ook jongmense help vorm wat op húlle beurt weer bydraes kon lewer, en sodoende ’n rimpeleffek uitgestuur wat nog lank sal bly uitkring."
Johannes Comestor2013-02-06"Inligting voed die gees. Dit is verbasend hoe baie geld en tyd mense deesdae bestee om die toevloei van inligting te verseker."
Henry Cloete, Johannes Bertus de Villiers2013-02-04"Die goeie wetenskap wys ons op ’n paar veel ernstiger bedreigings wat nog, onafhanklik van enige datum, anderkant die horison wag."
Fanie Viljoen2013-01-29#cuttingforbieber was 'n blufspul, maar selfskending is geen grap nie. Fanie Viljoen skryf hier oor sy grafiese Facebook-verhaal, Pynstiller, en oor watter grense die skrywer mag oorsteek.
2013-01-29Gerdus Senekal gesels met van Afrikaans se mees gevestigde kortverhaalskrywers; deels as bondige bestekopname van die kortverhaalkuns en deels om aspirant-skrywers se kreatiewe denke bietjie vonk te gee.