Kerneels Breytenbach2012-11-14Namens die bestuur en lede van PEN Afrikaans wens ons ons voorsitter, Sonja Loots, hartlik geluk met die toekenning van die K Sello Duiker-gedenkprys aan haar vir haar roman, Sirkusboere.
Hennie Aucamp, Danie Botha2012-11-14Hennie Aucamp is op 20 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Kyk na die omvattende skrywersvideo waarin Danie Botha hom uitvra oor sy loopbaan.
2012-11-14'n Prestasieprys van R50 000 is vanjaar weer beskikbaar vir ‘n projek wat die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland bevorder.
Hans Richardt2012-11-14Ek dink dat die populêre politieke konstruksie dat die meerderheid 'wittes' van 'n paar Indiese en Khoi slavinne afstam, is blatant vergesog.
Martjie Malan, Naomi Meyer2012-11-13"Dit is so deel van ons lewe, dit is iets wat ons elke dag moet doen, kosmaak en eet. Kinders word nou net meer deel van die kombuisaktiwiteite. Ek noem dit die kosmaakrevolusie vir die gesin." Martjie Malan gesels oor 'n kookskool vir kinders en 'n kookboek vir kinders (deur 'n kind).
Samantha Buitendach, Naomi Meyer2012-11-13Daar vind op Vrydag 16 November ’n unieke boekbekendstelling plaas soos wat min nog beleef het – in die Lospergevangenis in Brits.
Zenobia Kock2012-11-12Godsdiensleiers die wêreld oor raak omgekrap as hulle die indruk kry hulle heilige boeke word ondermyn. Isak Burger laat hom só uit oor die boek Die Arkvaarders van Anne Provoost in ’n berig wat in Rapport verskyn het: “[Dit] ontheilig die heilige boek van die Christene. Dis onverantwoordelik om so ’n boek aan skoolkinders voor te skryf.”
Graham Isaacs, Naomi Meyer2012-11-09"Ek verlang altyd hierdie tyd van die jaar na Kaapstad." Graham Isaacs gesels oor sy kinderboek wat grootmense en kinders lus laat voel vir 'n seevakansie.
Jonathan Amid2012-11-07After finishing Diane Awerbuck’s latest novel, Home Remedies, successor to Gardening at Night, I sat dumbfounded, almost in tears, thinking to myself: How do I describe this evocative novel to someone who loves reading?
Henry Cloete, Hermann Giliomee2012-11-06"Daar is reeds omstredenheid oor die inhoud van dié boek – vernaam oor die 'herinterpretasie' van Hendrik Verwoerd wat beklemtoon word en die gewraakte stelsel van sogenaamde Bantoe-onderwys wat hy daargestel het."
Corina van der Spoel2012-11-06Die Prince Albert-biblioteek vier vanjaar sy 150ste bestaansjaar met ’n opwindende Leesfees oor die naweek van 9 tot 11 November. Corina van der Spoel, aanbieder van RSG se Skrywers en boeke, is die organiseerder. Naomi Meyer het haar oor die Leesfees uitgevra.
Izak de Vries2012-11-06"Vóór ek nog mý kopie bekom het, was daar al aspirantskrywers wat my vertel het hoe goed die boek is. Ek het dit intussen gelees en ek beveel dit nou aan vir enige persoon wat in skryf belangstel." Izak de Vries resenseer Die Afrikaanse skryfgids.
Johannes Comestor2012-11-06"Van der Ross maak gewag van 'n belangrike oorweging, naamlik dat slawerny beoordeel moet word in die konteks van wat aanvaarbaar in daardie tyd was."
Anna Davel, Naomi Meyer2012-11-06"Ek bôgom byvoorbeeld soos ‘n histeriese apie op een van die liedjies wat gaan oor ‘n besoek aan die dieretuin. Die klankingenieur het ‘n paar keer bekommerd in my rigting gekyk terwyl ek so gebôgom het!" Anna Davel vertel van haar toonsettings van Jaco Jacobs se gedigte.
Francis Galloway2012-11-05"Twee uitsprake in The Cambridge History of South African Literature met betrekking tot die oeuvre-ontwikkeling, uitgeegeskiedenis en loopbaan van Breyten Breytenbach verdien kritiese kommentaar." Francis Galloway reageer.