Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Chanette Paul se Maanschijnbaai-tweeluik stof Fifty Shades uit

Naomi Meyer 2012-10-23 Chanette Paul se Maanschijnbaai-tweeluik klop Fifty shades of grey ’n week lank as topverkoper. Maar is alles maanskyn en rose? Naomi Meyer het haar gevra.

Foto's: PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering

Naomi Bruwer 2012-10-22 PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering is Saterdag op Stellenbosch gehou. By dié vergadering, bygewoon deur ongeveer 50 geregistreerde lede, is die Grondwet van die vereniging goedgekeur en is 'n nuwe bestuur verkies.

Die aanspraak van lewende wesens: 'n aangename kennis en 'n leegte

Naomi Meyer 2012-10-22 Bekendstelling van Ingrid Winterbach se Die aanspraak van lewende wesens: steelfoto’s, twee gesteelde foto’s, 'n aangename kennis, eerste indrukke en 'n leegte.

Kiekies: Brink stel Philida op Stellenbosch bekend

Naomi Bruwer 2012-10-19 André P Brink se jongste roman, Philida, is Saterdag 13 Oktober in Protea Boekwinkel Stellenbosch bekendgestel. Naas Steenkamp was die gespreksgenoot.

Petra Müller se impressionistiese bundel

Marius Crous 2012-10-18 "Maar hierdie geel bundel van Müller staan in die teken van die lewe en die vreugde van leef ..."

Foto's: Karoo Book | Boek Bonanza

Naomi Bruwer 2012-10-18 Die Karoo Book | Boek Bonanza het Sondagaand 14 Oktober op Beaufort-Wes plaasgevind as deel van die Tweede Karoo Ontwikkelingskonferensie. Boekbekendstellings deur 'n verskeidenheid skrywers is voorafgegaan deur 'n paneelbespreking oor Letterkunde en die ekologie, geborg en aangebied deur LitNet Akademies.

Kiek-en-fliek: Marita van der Vyver stel die blou van onthou bekend

Naomi Bruwer 2012-10-18 Marita van der Vyver is in Suid-Afrika om haar jongste boek, die blou van onthou, bekend te stel. Kyk na foto's en videogrepe van die Huisgenoot-boekekuier op Stellenbosch.

Skaduwee in die kollig: Carel van der Merwe gesels oor sy jongste roman

Naomi Bruwer, Carel van der Merwe 2012-10-18 "Met Skaduwee wou ek skryf oor die ondervinding van ’n ekspat wat na Suid-Afrika terugkeer, hoe so ’n persoon die land beleef."

David Attwell and Derek Attridge respond to the reviews of The Cambridge History of South African Literature

Derek Attridge, David Attwell 2012-10-18 "It is true that the book is produced in English by a global publisher based in the UK, but how else do we tell the story of South Africa’s literatures to as wide a readership as possible?"

Resensie-gesprek: Volledige kodes ontbreek dikwels by kommunikasie

Hennie van Coller 2012-10-18 "Dit laat my altyd dink aan Lena van Wyk wat 37 keer (of was dit op 37 plekke?) geprikkel is deur ’n boek van Etienne Leroux – en sy het hierdie reaksie gehad bloot op ’n klompie aanhalings uit die boek. Stel jou haar toestand voor as sy die werklike boek sou gelees het!"

Onvertelde stories van Afrikaans

Johannes Comestor 2012-10-18 "Eerstens is dit 'n viering van Afrikaans. Tweedens is die teks die vrug van veldwerk."

Marita van der Vyver help woorde borg

Henry Cloete 2012-10-17 "Onder meer het Van der Vyver se uitgewer, Tafelberg Uitgewers, die woord blou geborg vir R5 000, na aanleiding van die titel van haar roman."

Everybody loves the drawings UK illustrator Emily Gravett loves drawing

Emily Gravett, Naomi Meyer 2012-10-17 From picking strawberries and life on the road to award-winning illustrator – Emily Gravett talks to Naomi Meyer after her recent visit to South Africa.

Armblankes – die “onsigbare nuwe probleem in Suid-Afrika”

2012-10-17 "Edward-John Bottomley neem die leser op ’n reis deur ’n Suid-Afrikaanse landskap waar daar nog altyd arm wit mense (en veral arm Afrikaanse mense) was."

Tussen middernag en dagbreek – nagmerries word gewaarborg

Maggie Marx 2012-10-17 "Moontlik is dit juis wat Bogaards met al dié besonderhede beoog het: om afgryse by die leser uit te lok."

Boek vir Blou Bul-besetenes

LAPA Uitgewers 2012-10-17 "Hierdie boek bespreek die loopbane en prestasies van 75 van die mees legendariese spelers wat die afgelope 75 jaar vir Noord-Transvaal, die Blou Bulle en die Bulls gespeel het."

My pad met engele deur Belinda Bras-Nel

LAPA Uitgewers 2012-10-17 "Jou engele se begeleiding spreek altyd van hoop en hulle wys graag vir jou watter keuses en gesindhede vir jou ’n bestaan vol vreugde in stede van vrees kan oopmaak."

Liefdadigheidsprojek

Trisa Hugo 2012-10-17 Die tantième sal dan gaan vir ons plaaslike Sopkombuis, en vir Vriende van Kleinmond Biblioteek. Dit gee blootstelling vir die skrywers, kos vir mense, en koop boeke vir kinders.

Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011 aangekondig

2012-10-16 Tafelberg kondig hulle wenners van die 2011/2012 Sanlam-prys vir Jeuglektuur aan.

Rotskuns as piktografiese rotstaal of vroeë Suider-Afrikaanse skrif-op-klip

Helize van Vuuren 2012-10-15 "Die idee van rotskuns as "dream writing" is nie nuut nie. Johan van Wyk het al in 1994 in die eerste uitgawe van Alternation hieroor geskryf ..."
Top