Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Du Plessis se Griekwapsalms vol warmte en deernis
2012-12-12 "Du Plessie se jongste, Karos orie dyne, is ’n splinternuwe bundel met Griekwapsalms: gedigte wat letterlik sing in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes."LitNet-leeskeuses: Woensdag 12 Desember 2012
2012-12-12 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 12 Desember 2012Joran Noordewind deur Lilli Thal: ’n vars en verbeeldingryke fantasievlug
2012-12-12 "Die manier waarop daar in Joran Noordewind ’n hele nuwe insektewêreld tot in die fynste detail geskep word, herinner aan die towerwêreld van die Harry Potter-reeks."Madeliefies van staal deur Pat Stamatélos: ’n diep menslike roman
2012-12-12 Madeliefies van staal vorm deel van ’n kosbare kroniek van die bruin mense van Suid-Afrika binne verskillende tydvakke in die land se geskiedenis.Marthinus van Bart: Kaap van Slawe
2012-12-12 "Hierdie publikasie kan in feitlik elke opsig verwelkom word."Onse Vaders boei van begin tot einde
2012-12-11 "Dit is dalk juis hierdie onbekende speelvelde wat die leser so insuig in die storie en wat vir Brynard die geleentheid bied om met goeie karakterisering en ’n flinke pas die leser van begin tot einde te boei."LitNet-leeskeuses: Dinsdag 11 Desember 2012
2012-12-11 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 11 Desember 2012“Die hoop beskaam nie op Hoopvol nie” – ’n cliché?
2012-12-11"Hoopvol is ’n jeugteks wat toepaslik is vir meisies sowel as seuns as lesers. Meisies sal veral aanklank vind by die liefdestonele wat treffend en sensitief verbeeld word sonder dat dit eksplisiet is."
