Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste keurverslag van "’n Hart van swart"

  • 0

’n Hart van swart: Die eerste keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh

 


Hierdie verhaal het net soveel goeie punte as swak punte. Dit wat jy goed doen, doen jy baie goed (soos die treffende refrein wat ook die slot is). Maar die hele verhaal het nodig om ingekort te word ter wille van meer trefkrag, met minder herhaling van goed soos drup-drup-drup (want te veel herhaling verswak die trefkrag). Daarom het ek die verhaal in sy geheel geredigeer. Lees dit asseblief rustig en met ’n oop gemoed en kyk of jy daarmee saamstem. Uiteraard is my veranderinge voorstelle vir verbetering – as skrywer het jy vetoreg oor die teks. Op ’n paar plekke het ek vrae vir jou aandag in [vierkanthakies] gemerk.

Ten slotte: na my mening is hierdie storie, in sy opgeruimde vorm, ’n baie knap stuk werk.

 

 

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat.


 

Lees die kortverhaal "’n Hart van swart"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top