Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Oestyd-skryfuitdaging: Opdrag aan die tyd voor my
2012-12-19 Gladys staan in ’n wit kombuisen sing haar struggle songs.
Sy bevry die skottelgoed
wurg en druk die onderdrukkende water
uit die spons uit.
Oestyd-skryfuitdaging: Bokke van skape
2012-12-19 Dit was net ‘n krap en kreunin die donker straat na die reën.
Die gladde klippad praat as die wiele
van die genadelose perdekar dit omkrap.
Oestyd-skryfuitdaging: Die martelaar
2012-12-19 Ek kan nie onthou hoe ek daar gekom het nie, ook nie wanneer nie. Vir ’n oomblik is ek niemand en alles.Oestyd-skryfuitdaging: Volksmoord-Vrydag
2012-12-19 Die krom kryger strompelOor die oop rooi vlakte.
Oestyd-skryfuitdaging: Wingerd
2012-12-19 'n Korreltjie soet druif kan versuuras 'n mens vroeg opstaan
en jou rug krom
Oestyd-skryfuitdaging: Die kleur van my lag
2012-12-19 Noag was ’n bootbouer, maar in sy hart was hy ’n boer en hy het ’n wingerd geplant die oomblik toe sy skip gestrand het.Oestyd-skryfuitdaging: Vier vroue en 'n strike
2012-12-19 Die vier vroue het altyd as die oestyd verby is, onder die koelteboom bymekaargekom.An interview with the queen of Scottish crime fiction: Val McDermid
2012-12-19 "British readers have grown increasingly interested in foreign settings in their crime fiction. They're as likely to read about South Africa as anywhere else as long as the books are interesting!"LitNet-leeskeuses: Dinsdag 18 Desember 2012
2012-12-18 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 18 Desember 2012SA-illustreerders: Marjorie van Heerden
2012-12-18 Marjorie van Heerden gesels oor hoe moederskap en die aanmoediging van Hennie Aucamp haar loopbaan beïnvloed het.Labirint deur Chanette Paul getuig van heelwat navorsing
2012-12-18 "Aanhangers van haar werk sal sonder twyfel hierdie jongste boek ook geniet."LitNet-leeskeuses: Vrydag 14 Desember 2012
2012-12-14 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 14 Desember 2012African Library: A Friend of the Court by M?roki Nd?ng’?
2012-12-14 "Nd?ng’?’s novel is a thriller and a gripping reading experience, but it carries a moral and political charge of unexpected magnitude."Leeus met letsels sit gemaklik op al die stoele
2012-12-14 "Daar is volop humor en avontuur en selfs ’n skoot romanse – die soort boek wat ’n mens hoop ’n tiener wat nie normaalweg lees nie, met ander oë na die leeservaring gaan laat kyk."Die V-verhaal van Erla Diedericks
2012-12-14Ingrid Botha van LêNet gesels met Erla-Mari Diedericks, medewenner van LêNet se pas afgelope Maan/Hallowe'en-kompetisie.
