François Bloemhof, Naomi Meyer2013-01-22Francois Bloemhof, bekend vir sy rillers en grillers en skrywer van In die land verby donker, vertel vir Naomi Meyer hoe om kinders te laat skrik.
LAPA Uitgewers2013-01-18"Elke maand het LAPA ’n Lekkerlit-boek gekies. Die mengsel van boeke het spanning, romanse en avontuur ingesluit. Lesers moes op LAPA se Facebook-blad ’n kompetisievraag beantwoord."
Susina Jooste2013-01-18This is not your typical recipe book, but a valuable contribution to emphasise the importance of flavour development, basic preparation techniques and basic recipes.
Johannes Comestor2013-01-18Hitchens het onwrikbaar 'n ateïs gebly. Sommige van die religieuses aan wie hy aanstoot gegee het, het hom verblyf in die hel toegewens.
JB Roux, Johan Vlok Louw2013-01-16"All in all, it took him twenty years to finish what would become his debut novel. Precious little of the first draft made it into the final manuscript."
Elbie Adendorff2013-01-15"Vir die leser wat vertroud is met die radiodrama (die oue en die nuwe een), die TV-reeks en die film bied die roman nuwe insigte tot die storie."
Carinus Lemmer2013-01-15"Die twee (Daniel Coyle, Tyler Hamilton) bou vir seker ’n malle storie, een wat die meeste mense nie sal, of wil, glo enigsins moontlik is nie."
Enigma2013-01-15Opgedra aan die boere en werkers wat regtig omgee. Ek spoeg op die ingebusdes wat toegelaat het om deur magsoekers misbruik te word sonder om te dink. En ek bid vir regverdige oplossings – Engemi Ferreira
LAPA Uitgewers2013-01-15Ben Hugo van die Suid-Afrikaanse Polisie weet hy het met ’n reeksmoordenaar te doen. Of is dit ’n vigilante groep wat pedofiele straf? Onverwags kom pedofilie te na aan Hugo se private lewe.
Johannes Comestor2013-01-15Sover ek kan vasstel, het ek nog nie eintlik oor Kingsley Amis (1922-1995) en sy seun, Martin (gebore in 1949), op SêNet geskryf nie.