Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

African Library: The Past Ahead

Annie Gagiano 2013-02-28 "Dear friend, this story belongs to you now. If it interested you, read it again one day, being careful not to become too absorbed by the play of the narrative, for what’s essential lies elsewhere."

Citybooks gaan nou in Afrikaans met stede om

Henry Cloete, Rentia Bartlett-Mohl 2013-02-28 "Definitief is die skryf van ’n stadsverhaal nie noodwendig ’n lofsang in die naam van die stad of ’n manier om toerisme aan te wakker nie. Skrywers moet omgaan met die stad, die goeie en slegte kante daarvan beskou en reflekteer oor wat die ruimte – wat verlede, hede en toekoms van die stad insluit – kan beteken."

LAPA neem die voortou met Afrikaanse storie-app vir iPad

2013-02-28 LAPA het die eerste oorspronklike Afrikaanse storie-app vir Apple se iPad bekendgestel.

LitNet-leeskeuses: Woensdag 27 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-27 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 27 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 26 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-26 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 26 Februarie 2013

Wil jy iets vir Leon van Nierop vra? Jy kan 'n prys wen!

2013-02-26 Vra 'n vraag vir Leon van Nierop oor sy boek Snydokter en jy kan 'n prys wen!

LitNet-leeskeuses: Maandag 25 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-25 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandg 25 Februarie 2013

LitNet-leeskeuses: Vrydag 22 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-22 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 22 Februarie 2013

Foto's: US Woordfees open argiefuitstalling

Naomi Bruwer 2013-02-22 Op die vooraand van die 14de US Woordfees, is 'n argiefuitstalling wat die Woordfees se geskiedenis weerspieël in die Universiteit Stellenbosch se Argief geopen.

'n Oproep vir jeugherinneringe

2013-02-21 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Gepubliseerde skrywers word genooi om jeugherinneringe binne die bestek van 2500–3000 woorde op te skryf en met ’n foto uit hulle kinderjare toe te lig.

LitNet-leeskeuses: Donderdag 21 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-21 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 21 Februarie 2013

Internasionale skenk-'n-boek-dag 2013 bring 'n leeskamer tot stand

2013-02-20 Twee boekmakers, Leti Kleyn en Marianne van Loggerenberg, het 2013 se internasionale skenk-’n-boek-dag omskep in ’n skenk-sommer-’n-saalvol-boeke-dag.

LitNet-leeskeuses: Woensdag 20 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-20 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 20 Februarie 2012

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 19 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-19 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 19 Februarie 2013

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Rachelle Greeff

Gerdus Senekal, Rachelle Greeff 2013-02-19 Rachelle Greeff gesels oor die kuns van kortverhale skryf. 

Hoeveel kaf in Kafka?

Johannes Comestor 2013-02-18 "Die hoofindruk wat Kafta se werk laat, is dié van troosteloosheid en uitsigloosheid."

LitNet-leeskeuses: Maandag 18 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-18 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 18 Februarie 2013

Gedigtewedstryd aangebied deur die Festival voor het Afrikaans en die Nederlandse Taalunie

Sarita Friguglietti-de Vaal 2013-02-18 Die Festival voor het Afrikaans het met finansiële ondersteuning van die Nederlanse Taalunie ’n gedigtewedstryd vir amateurs in die lewe geroep.

Dansende digters by Spier

2013-02-18 Die Dansende Digtersfees / Dancing in Other Words, is 'n internasionale fees van digters en digkuns wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei 2013 op Spier, buite Stellenbosch, gaan plaasvind.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 15 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-15 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 15 Februarie 2013

Top