Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
LitNet-leeskeuse: Woensdag 5 Desember 2012
2012-12-05 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 5 Desember 2012Ry saam op die Trein na Kalkbaai
2012-12-05 "Die lug is blou en die son skyn helder,” sê Ouma. “’n Heerlike dag vir die strand.”Die blou van onthou ontbloot lesers se “blou onthou”
2012-12-05 "Binne elke vertelling van die drie vroue word ander vertelvorme, soos e-posse, briewe en ’n reisjoernaal, ook gebruik."Kos wat jou na jou huis laat verlang: Dine van Zyl gesels oor Die Groot Boerekos-boek
2012-12-05"Dis toe mense my begin vra hoe maak mens pampoenkoekies, hoe maak mens smoorsnoek en hoe maak mens soutribbetjie, dat ek besluit het dit is tyd vir Die Groot Boerekosboek."
