LitNet-leeskeuses: Maandag 11 Maart 2013

  • 0

Melanie Grobler is na tien jaar terug, met die bundel Deur ruite van die reis. (Rapport)

Leon van Nierop se nuwe roman, Snydokter, is die eerste Afrikaanse boek wat as Web 2.0-letterkunde gesien word. (Boeke24)

Eugene Brink van die FAK resenseer Niall Ferguson se nuutste boek, The Great Degeneration. (FAK.org.za)

Dorothy Parker het 70 000 volgelinge op Twitter – maar sy is reeds 45 jaar gelede oorlede. Ellen Meister kyk na die mees aktiewe oorlede skrywers op sosiale netwerke. (Huffpost Books)

Penny Haw resenseer Apples in the Early Days at the Cape. Die boek is uitgegee ter viering van die 350ste herdenking van die eerste appeloes in die Kaap. (Business day LIVE)

 

Vrydag se Boekenuus gemis? Klik hier.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top