LitNet-leeskeuses: Maandag 4 Maart 2013

  • 0

Wat is die bestaansrede vir poësie? “Die dans met die onkenbare,” antwoord Breyten Breytenbach in 'n onderhoud oor Die Dansende Digtersfees. Die fees vind 10 en 11 Maart op die Spier-landgoed buite Stellenbosch plaas. (Boeke24)

Kyk ook 'n video waarin Breytenbach oor die fees gesels. (Boeke24)

 

Laai die video nie? Klik hier.

Nog 'n video: Breytenbach lees die “Die oene-gedig” voor. (Boeke24)

 

Laai die video nie? Klik hier.

En in internasionale boekenuus:

– 'n Mobiele biblioteek gee hoop aan arm kinders in Pakistan. (909 wbur npr)

– Een van Charlotte Brontë se gedigte wat sy as tiener geskryf het, is te koop teen 45 000 pond. (The Telegraph)

 

Vrydag se Boekenuus gemis? Klik hier.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top