Dink jy daaraan om jou wintervakansie in die veld te spandeer? Hier is 'n rits natuurboek-resensies.
- Toast Coetzer resenseer Field Guide to Mammals of Southern Africa. (Boeke24)
- Charles Smith noem die Roberts-voëlgids “die Familiebybel van die natuur-gesin”. (Boeke24)
- En Neels Jackson skryf oor Paddas en paddajolyt. (Boeke24)
Jy kan nou die Biographia Literaria van 1817 gratis aflaai, waarin die Engelse digter Samuel Taylor Coleridge skryf oor wat 'n gedig is. (Brainpickings)
Mo Yan steur hom nie aan jaloerse Nobelprys-kritici nie. Tydens sy eerste onderhoud nadat hy met die prys weggestap het, wil Mo Yan ook daarop aandring dat hy nie 'n Chinese “staatskrywer” is nie. (The Guardian)
Gister se Boekenuus gemis? Klik hier.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

