Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Nuwe Stories-onderhoud: Trish Goosen

Bibi Slippers 2012-09-12 Trish Goosen gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Constant van Graan

Bibi Slippers 2012-09-12 Constant van Graag gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Armand Fourie

Bibi Slippers 2012-09-12 Armand Fourie gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Nuwe Stories-onderhoud: Lezandra Thiart

Bibi Slippers 2012-09-12 Lezandra Thiart gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.

Bloed is nie noodwendig dikker as water nie

Dewald Koen 2012-09-11 "Burger se skryfwyse en temas sluit sterk aan by skrywers soos Welma Odendaal en Jeanne Goosen – albei skrywers wat soms meer gewaagde onderwerpe in hul skryfwerk aanspreek."

Fotoblad: Die Neus-bekendstelling

2012-09-11 Deborah Steinmair se Die Neus is op 5 September 2012 in die Book Lounge bekendgestel. Hier is foto’s van Deborah se gesprek met Kerneels Breytenbach en die gaste wat kom luister, kyk en ruik het.

Onvertelde stories van Afrikaans deur Ilse Salzwedel

2012-09-07 "Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel stukkies van die onvertelde geskiedenis van Afrikaans help bewaar. En wys dat Afrikaans ’n taal is waarin mense van alle kleure kan lag en huil, sing en dans, oorlog maak, vrede maak, oorleef en, veral, lééf."

Reader's review: Impressions of Adventures of a Waterboy

Nadia de Kock 2012-09-05 "Scott is an accomplished musician and lyricist, as well as an entertaining writer. His writing is engaging and vivid (give or take a cliché or two) and he has a knack for characterisation that would probably make him the envy of seasoned novelists."

Uitnodiging na die boekbekendstelling van Alles wat blink

2012-09-05 Melissa Scharneck se jongste boek, Alles wat blink, word 12 September in Queenstown bekendgestel.

Die poppe dans in Wolwedans – Naomi Meyer gesels met Leon van Nierop

Leon van Nierop, Naomi Meyer 2012-09-05 "Ek voel Wolwedans is tuis in elke medium, want ek het dit spesifiek vir daardie mediums geskryf en die reëls vir daardie mediums probeer gehoorsaam ... Al wat Wolwedans nog moet word, is ’n musical!"

Boekbekendstelling: Haai Karoo

2012-09-05 Haai Karoo, ’n versameling van Etienne van Heerden se Karoostories, word hierdie maand by die 2012 Open Book-fees bekendgestel.

Nuut by NB-Uitgewers dié September

2012-09-04 In September bied NB-Uitgewers jou nuwe uitgawes van ou gunstelinge, 'n ondersoek na Suid-Afrika se politieke arena, hoe om die apokalips te oorleef en nog meer. 

Kennisgewing: Boekgesprek met Carel van der Merwe

2012-09-04 Carel van der Merwe in gesprek oor sy jongste roman, Skaduwee, by Protea Boekwinkel in Stellenbosch.

Die anatomie van skrywerskap

Danila Liebenberg 2012-09-04 "Skrywerskap is die spilpunt waarom hierdie boek wentel."

Skryf in vir September se Lekkerlit-boekkompetisie – Chanette Paul se Maanschijnbaai: Joe & Sue

2012-09-04 Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.

Skrywersvideo: Johann de Lange in gesprek met Joan Hambidge

Johann de Lange, Joan Hambidge Skrywersonderhoude 2012-08-31

Johann de Lange gesels met Joan Hambidge oor sy digkuns, die resepsie daarvan en die rol van literêre pryse. Die gesprek draai by dwelms, skryfskole, die rol van die internet op die letterkunde en hoe hy voel om as gay digter getipeer te word.

Huisgenoot-boekekuier: Kuier saam met Marita van der Vyver

2012-08-31 Marita van der Vyver kom in Oktober Suid-Afrika toe om haar jongste roman, Die blou van onthou, bekend te stel.

Dan Sleigh en SJ Naudé wen die UJ-pryse vir Skeppende Skryfwerk in Afrikaans

2012-08-30 Vanjaar se Universiteit van Johannesburg-pryse vir Skeppende Skryfwerk is aangekondig.

Elsje Neethling-Blair se boek oor kankerstryd verskyn

Henry Cloete, Elsje Neethling-Blair 2012-08-30 "Ek het ’n klomp goed op my 'bucket list' gehad om af te handel, en om ’n boek te skryf was heel boaan."

Author of The Book of War, James Whyle, in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden 2012-08-30 "Whyle’s marriage of history with fine craftsmanship has shot him straight to the forefront of our writing community. His style is inimitable, his ways with language poetic, and he can hold his own against the few literary giants who have emerged from this continent."
Top