2012-09-04Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.
Johann de Lange, Joan HambidgeSkrywersonderhoude2012-08-31
Johann de Lange gesels met Joan Hambidge oor sy digkuns, die resepsie daarvan en die rol van literêre pryse. Die gesprek draai by dwelms, skryfskole, die rol van die internet op die letterkunde en hoe hy voel om as gay digter getipeer te word.
Janet van Eeden2012-08-30"Whyle’s marriage of history with fine craftsmanship has shot him straight to the forefront of our writing community. His style is inimitable, his ways with language poetic, and he can hold his own against the few literary giants who have emerged from this continent."
Annie Gagiano2012-08-30"Safari’s text is harrowing to read for most of its length, but is a rich work in the breadth of its reach, though so unassumingly presented."
Naomi Meyer2012-08-30"Hierdie trekvoëlpatroon het voortgeduur nadat ek uit die huis uit is, veral toe ek boonop met ’n man trou wat ook nie vir lank op een plek kon bly nie. Tussen hom en my pa het ek in stede gebly en op dorpe, in koshuise en kommunes, in woonstelle en huise en karavane, op kleinhoewes, op plase en in woonwaparke. Elke plek het sy eie gevoel en dinamika. Dis moontlik hoekom ruimte vir my so ’n belangrike element in my stories is."
Johannes Comestor2012-08-29"In hierdie derde skrywe oor PG du Plessis se Fees van die Ongenooides (Kaapstad: Tafelberg, 2011) gaan ek die seggingskrag van sy Afrikaans aantoon deur sinne uit sy roman aan te haal."
Corlietha Swart2012-08-29Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) het op sy jaarlikse nasionale Slypskool vir Ontluikende Skrywers die wenners van die landswye BSV-Skryfwedstryd vereer. Hier is foto’s van die geleentheid.