Nemesis deur Riana Mouton

  • 0

Titel: Nemesis
Kategorie: Fiksie: Spanning
Formaat: Sagteband: 137 x 212 mm
ISBN: 9780799358445        

Hierdie is ’n sinistere moordverhaal oor ’n reeks moorde. Die lyke wat gevind word, word geposeer om soos selfmoord te lyk, maar almal het dieselfde selfmoordnota by: “Dit is volbring ...” Vir adjudant-offisier Ben Hugo is dit egter gou duidelik dat dit nie selfmoord kon wees nie. Terwyl hy probeer om hierdie verwarrende reeks moorde op te los, het hy ernstige persoonlike probleme wat ook aanspraak maak op hom. Sy angstigheid na ’n skietvoorval waarin hy by die dood omgedraai het, sy rebelse tienerdogter en sy kollegas wat sukkel om sy bevordering te aanvaar.

Koop Nemesis by toonaangewende handelaars of direk vanaf LAPA Uitgewers. Kontak LAPA by 012 401 0700 of besoek ons webblad: www.lapa.co.za

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top