LitNet-leeskeuses: Maandag 14 Januarie 2013

  • 0

Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 14 Januarie 2013

Bundel byna ’n ‘livre d’artiste’” (Boeke24)
“Dié bundel bevat onvergeetlike reëls wat ’n mens graag wil memoriseer en met jou saamdra wanneer die dae van geen behae kom,” skryf Naòmi Morgan.

Dié boek moes maar ongeskryf bly” (Boeke24)
“Debbie Calitz en Bruno Pelizzari is 20 maande lank deur Somaliese seerowers aangehou nadat die seiljag waarop hulle as skeepshande gewerk het, gekaap is.”

[Video:] “Ek was hier!” (DEKAT)
DEKAT kuier by die skryfster Nanette van Rooyen.

 

Laai die video nie? Klik hier om dit te kyk.

Conspiracy Theories About Classic Literary Characters” (Flavorwire)
Is Nick Garraway (The Great Gatsby) gay? Ly die karakters in Winnie The Pooh almal aan ’n algemene geestesversteuring? Of het Hogwarts net in Harry Potter se verbeelding bestaan? Flavorwire ondersoek agt samesweringsteorieë uit klassieke gunstelinge.

Technology Porn for Book Lovers: A 1940s Guide to Printing” (The Atlantic)
“Letter by letter, line by line, page by page, an archival documentary from Encyclopaedia Britannica Films reveals how a manuscript becomes a book. Clunky machines mould words out of molten metal, stamp out pages, and trim paper …”

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top