Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Nuwe Stories: Die toekoms van Afrikaanse kortverhale
2012-09-19 Lees 21 splinternuwe kortverhale uit die pen van Afrikaans se mees belowende skrywers jonger as dertig.Kiek-en-fliek: SA Akademiepryse 2012
2012-09-18 Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike prysuitdeling het Woensdag 12 September op Stellenbosch plaasgevind.Haai Karoo deur Etienne van Heerden: Twee boekbekendstellings hierdie naweek
2012-09-18 Etienne van Heerden se kortverhaalbundel Haai Karoo word hierdie naweek by twee geleenthede in onderskeidelik Kaapstad en Stellenbosch bekendgestel.Nuut by LAPA Uitgewers in September
2012-09-18 Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat hierdie September vanaf LAPA Uitgewers beskikbaar is.LAPA Uitgewers: Braaidag-promosie
2012-09-18 Jy het net hierdie week (18 – 25 September) om hierdie spesiale aanbod in die hande te kry!Program: ATKV Boeke-oase 2012
2012-09-17 Gesprekke en boekbekendstellings by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees.Nuwe Stories-onderhoud: Marni Bonthuys
2012-09-14 Marni Bonthuys gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.Nuwe Stories-onderhoud: Donovan Greeff
2012-09-14 Donovan Greeff gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.Nuwe Stories-onderhoud: Carolyn Meads
2012-09-14 Carolyn Meads gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.Nuwe Stories-onderhoud: Alettie van den Heever
2012-09-14 Alettie van den Heever gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.Nuwe Stories-onderhoud: Alida Eloff
2012-09-14 Alida Eloff gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.Beverly Rycroft wen die Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie 2012 | Beverly Rycroft wins the Ingrid Jonker prize for English poetry 2012
2012-09-14 “Deur die vaevuur van siekte toon Rycroft te alle tye waardering van dít wat elders gebeur ten spyte van persoonlike lyding en herinner só aan W.H. Auden se ‘Musée des Beaux Arts’.”Nuwe Stories-onderhoud: Henali Kuit
2012-09-14 Henali Kuit gesels met Bibi Slippers oor Nuwe Stories.Fotoblad: Nuwe Stories-bekendstelling
2012-09-14 LitNet het die bekendstelling van die Nuwe Stories-kortverhaalbundel in Kaapstad bygewoon.Mediavrystelling: PEN Afrikaans
2012-09-14 By die pas afgelope 78ste PEN International-kongres in Gyeongju, Suid-Korea, is PEN Afrikaans eenparig as volwaardige PEN-sentrum verwelkom.Nuwe Stories-onderhoud: Christina van Deventer
2012-09-13 Christina van Deventer in gesprek met Bibi Slippers.'n Raaiselroman met bek en binnegoed
2012-09-13"Alhoewel die oplossing van ? moordraaisel in ? mate die aksie van die narratief bepaal, is Steinmair se roman allermins geskoei op die noue navolging van genre-konvensies ... "
