Loui Fish: Onsinkbaar

  • 0

Titel: Loui Fish: Onsinkbaar
Kategorie: Niefiksie: Outobiografieë en biografieë
Formaat: Sagteband: 152 x 222 mm
ISBN: 9780799352009     

Onsinkbaar is 'n verhaal van passie, dwelms, geweld en liefde. Van ontwerpersklere en die gejaag na sukses. Maar dit vertel ook van ’n weerlose Loui, wanneer sy gestroop van al hierdie dinge besef dat geld en glorie nie geluk bring nie.

Koop Loui Fish: Onsinkbaar by toonaangewende handelaars of direk vanaf LAPA Uitgewers. Kontak LAPA by 012 401 0700 of besoek ons webblad: www.lapa.co.za

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top