Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Uitnodiging na die boekbekendstelling van Alles wat blink
2012-09-05 Melissa Scharneck se jongste boek, Alles wat blink, word 12 September in Queenstown bekendgestel.Die poppe dans in Wolwedans – Naomi Meyer gesels met Leon van Nierop
2012-09-05 "Ek voel Wolwedans is tuis in elke medium, want ek het dit spesifiek vir daardie mediums geskryf en die reëls vir daardie mediums probeer gehoorsaam ... Al wat Wolwedans nog moet word, is ’n musical!"Boekbekendstelling: Haai Karoo
2012-09-05 Haai Karoo, ’n versameling van Etienne van Heerden se Karoostories, word hierdie maand by die 2012 Open Book-fees bekendgestel.Nuut by NB-Uitgewers dié September
2012-09-04 In September bied NB-Uitgewers jou nuwe uitgawes van ou gunstelinge, 'n ondersoek na Suid-Afrika se politieke arena, hoe om die apokalips te oorleef en nog meer.Kennisgewing: Boekgesprek met Carel van der Merwe
2012-09-04 Carel van der Merwe in gesprek oor sy jongste roman, Skaduwee, by Protea Boekwinkel in Stellenbosch.Skryf in vir September se Lekkerlit-boekkompetisie – Chanette Paul se Maanschijnbaai: Joe & Sue
2012-09-04 Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.Skrywersvideo: Johann de Lange in gesprek met Joan Hambidge
2012-08-31Johann de Lange gesels met Joan Hambidge oor sy digkuns, die resepsie daarvan en die rol van literêre pryse. Die gesprek draai by dwelms, skryfskole, die rol van die internet op die letterkunde en hoe hy voel om as gay digter getipeer te word.
