Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Lewin and Heyns take top literary honours
2012-06-28 Struggle veteran Hugh Lewin and former Stellenbosch professor Michiel Heyns are the winners of the 2012 Sunday Times Literary Awards.Aunt Safiyya and the Monastery: A tragic narrative of an unwanted love
2012-06-28 Bahaa’ Taher’s standing as a short story writer and novelist was well established by the time this text, his third novel, was published in the original Arabic in his native Egypt in 1991.Menslike verganklikheid in Vos se Weerloos lewe
2012-06-27 Vos se bundel is ’n uiters geslaagde bundel wat ongetwyfeld ’n plek op menige leser se boekrak verdien.Bekendstelling: Eindstryd
2012-06-21 Eindstryd deur Willie Esterhuyse word Dinsdag 3 Julie by The Book Lounge bekend gestel. Henry Jeffreys sal die gesprek voer met Esterhuyse.Lokprent: Boerekryger deur Albert Blake
2012-06-21 Op 17 sluit die talentvolle maar aweregse Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, by die Boeremagte aan. Vir die volgende twee jaar beskryf hy die lewe op kommando in sy dagboeke voordat hy tragies op die slagveld in sy pa se arms sterf.Bedanking: UOVS-eredoktorsgraad 2012
2012-06-21 Etienne van Heerden se bedankingstoespraak by die ontvangs van 'n eredoktorsgraad aan die UOVS.New Urban Tribes of South Africa: Dion Chang weighs in on modern South Africa
2012-06-20 Dion Chang's latest book, New Urban Tribes of South Africa, can be seen as part anthropological essay and part marketing tool. He explains to Steyn du Toit why this book provides a fascinating glimpse at where modern South African society sits in 2012.Exclusive Books Winter Sale: Winner announced!
2012-06-20 It’s time to get out from under the blanket, put down that mug of hot chocolate and instead warm yourself with the thought of all the magnificent books that will be on sale at this year’s Exclusive Books Winter Sale.Go'el Yisra'el - Verlosser van Israel boekbekendstelling met Hebreeuse ontbyt tydens Vryfees: 11 Julie 2012
2012-06-19 Lux Verbi nooi jou vriendelik uit om ’n heerlike Hebreeuse ontbyt saam met skrywer Marzanne Leroux-Van der Boon te kom geniet.Uitverkoping: LAPA Uitgewers – 50% af
2012-06-19 LAPA Uitgewers in Pretoria en Kaapstad bied ’n wonderlike uitverkoping aan! Sekere gemerkte titels word teen ’n afslag van 50% aangebied!Boekpraatjies: Wilna Adriaanse
2012-06-19 Wilna Adriaanse sal in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor haar roman ’n Klein lewe wat pas verskyn het.Boekpraatjies: Hannes de Beer
2012-06-19 Hannes de Beer, skrywer van die streeksboek ’n Storie van Boesmanland sal met Louis Esterhuizen gesels oor dié besonderse publiukasie.John Kannemeyer – ’n jare lange vriend en ondersteuner
2012-06-19 “John Kannemeyer was ’n jare lange vriend en ondersteuner van Hemel & See Boeke. Ek dink met groot respek aan hom en het net goeie herinneringe aan die jare wat ons saam aan boeke gewerk – en saam lekker geëet en geskinder! – het.”Eendagmooi deur Kristel Loots
2012-06-19 “Eendagmooi is Kristel op haar beste. Die humor is vars, skerpsinnig en hedendaags, die karakters deurleef en geskakeerd en die leser kan nie onbetrokke bly nie.”Ek was hier deur Nanette van Rooyen
2012-06-19Frankie se gesin is anders. Behalwe dat haar pa soos Atilla die Hun lyk, met sy wilde hare en harige voorarms, kom hy van Vlaandere en hy praat nog steeds Nederlands – en soms ’n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter.
