Mens of monster deur Carla van der Spuy

  • 0

Titel: Mens of monster
Skrywer: Carla van der Spuy
Kategorie: Niefiksie: Ware misdaad
Formaat: Sagteband: 137 x 212 mm
ISBN:  9780799352016    

Waarom moor, kaap en verkrag sommige mense en hoekom doen hulle dit soms herhaaldelik? Geweldsmisdaad is iets wat mense terselfdertyd verafsku en fassineer. Wat kan so verskriklik skeef loop 'n mens 'n monster word? Wat maak van 'n mens 'n monster en skuil hierdie monster in almal van ons?

In Mens of monster word die misdadiger vanuit die invalshoeke van verskeie kenners bekyk: sielkundiges en kriminoloë, gevangenes en hul geliefdes, asook diegene wat die esoteriese aanhang en wie se menings as hoogs omstrede beskou kan word. In hierdie boek word gepoog om objektief wetenskaplike, sowel as pseudo-wetenskaplike teorië te oorweeg.

KoopMens of monster by toonaangewende handelaars of direk vanaf LAPA Uitgewers. Kontak LAPA by 012 401 0700 of besoek ons webblad: www.lapa.co.za

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top