Chrizane van Zyl se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 6 Desember 2012
"'Kyk, die keiser is kaal'" (Die Burger)
Adriaan Basson se nuwe boek, Zuma Exposed, vlieg van die rakke af. Hy bemoei hom nie met party-politiek nie. Basson se visier is op Zuma gevestig.
"Ámper groots, ámper aangrypend" (Rapport Boeke)
JB Roux resenseer Johan Kruger se Die Vloek.
"Chinese digter 12 jaar tronkstraf opgelê" (Versindaba)
Die Chinese digter, Li Bifeng is tronkstraf opgelê nadat hy een van sy vriende en mededigters, Liao Yiwu, verlede jaar help uit die tronk ontsnap het.
'My suster se skoene' deur Joan Hambidge (Versindaba)
’n Gedig deur Joan Hambidge.
"Kafka’s Nightmare Tale, ‘A Country Doctor,’ Told in Award-Winning Japanese Animation" (Open Culture)
Ons kyk weer na Kafka: 'n Japannese animasiekunstenaar omskep "A Country Doctor" in 'n minifilm.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

