Nuwe Stories: Die toekoms van Afrikaanse kortverhale

  • 0

Uitgewer:
Human & Rousseau
ISBN:
  9780798156448

Nuwe Stories (2012)
Saamegstel deur Jeanette Ferreira en Suzette Kotzé-Myburgh

Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig. In hierdie bundel kan jy die pols van ’n nuwe generasie Afrikaanse skrywers voel. Die verhale dek die hele spektrum: die alledaagse tot die bonatuurlike; drama, humor en tragedie; liefde, seks, familiesake en natuurlik die lewe en die dood.

Die bydraers is Alettie van der Heever, Alida Eloff, Armand Fourie, Bibi Slippers, Carla van Eck, Carolyn Meads, Charl Bezuidenhout, Christina van Deventer, Constant van Graan, Donovan Greeff, Henali Kuit, Janice Keogh, Lezandra Thiart, Madré Roothman, Marni Bonthuys, Nina Botes, Phillip Brand, Trish Goosen, Wilken Calitz en Willim Welsyn.

Klik hier en koop jou eksemplaar van Nuwe Stories nou van Kalahari.com!

Klik hier om onderhoude met al die skrywers van Nuwe Stories te lees.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top