2012-03-26City Press and Tafelberg Publishers, an imprint of NB Publishers, are proud to announce their partnership in investing in nonfiction authors by means of an annual award. The award of R60 000 will be made on an annual basis to an author to fund the research for a nonfiction book on a subject of importance in the South African context.
Henning Snyman2012-03-23Henning Snyman lees Johann de Lange se bundel Vaarwel, my effens bevlekte held en bevind die werk rigtinggewend. Snyman sê: "Die woorde in De Lange se werk "beteken" nie net nie, dit "be-teken", en sodoende kom daar telkens nuwe betekenisse uit die verse."
2012-03-23Die raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het vandag besluit om die Hertzogprys vir 2012 aan die digter-dramaturg-skrywer, Adam Small, vir sy drama-oeuvre toe te ken
2012-03-22Is jy ’n superblokraaier? Voltooi LitNet se lekker blokraai en jy kan ’n heerlike prys wen: die Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek! Hierdie verbeterde, herbewerkte uitgawe is elke blokraaier se droom, met die antwoorde op byna 155 000 leidrade.
Ingrid Winterbach, Bibi Slippers2012-03-20Ingrid Winterbach is onlangs aangewys as die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Sy gesels met Bibi Slippers oor vertwyfeling, die Suid-Afrikaanse werklikheid, en lewende wesens van allerlei aard.
Chris Karsten, Bibi Slippers2012-03-20Chris Karsten gesels met Bibi Slippers oor die strekking van spanningsfiksie, wat hy van die joernalistiek geleer het en die kopskuif wat met verplanting saamgaan.
Carié Maas, Bibi Slippers2012-03-20Carié Maas is onlangs met die debuutprys bekroon in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Sy vertel vir Bibi Slippers van haar regte-egte debuut (wat onlangs herontdek is in ’n boks vol wisseltande en handgemaakte Kerskaartjies), en die mag van fiksie, humor en poësie om ons te red.
Jaco Fouché, Bibi Slippers2012-03-20Jaco Fouché vertel vir Bibi Slippers waarom Ingrid Winterbach kop en skouers bo ander skrywers uitstaan, en waarom hy reken daai Shakespeare ou gaan êrens kom in die lewe.
2012-03-20Protea Boekhuis, Naledi en Wordsworth Books, Willowbridge, nooi u hartlik uit na die bekendstellings van ’n Lyf onthou en Lang bene & Lipstiek deur Riette Rust op Donderdag 29 Maart 2012, 18h00 vir 18h30 by Wordsworth Books, Willowbridge.
2012-03-19This year, the 1 Club Festival will celebrate the very best of youth titles for children from the ages of three to 15 then catering for the older teen in the young adult category with many fabulous new reads, as well as classic children’s stories.
2012-03-19Human & Rousseau nooi jou vriendelik uit na die bekendstelling van Herinneringe aan Parys deur Andre P Brink. Die bekendstelling vind op Donderdag 29 Maart by The Book Lounge plaas.
François Verster2012-03-15“Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”
Mhlobo Jadezweni, Steyn du Toit2012-03-15Mhlobo Jadezweni’s isiXhosa children’s book, uTshepo Mude: Tall Enough has been very popular and has been translated into several languages. He discusses its success, as well as the importance of promoting isiXhosa as a literary language.