2012-02-24Petra Müller, een van die voorste Afrikaanse digters, se nuwe ongewone bundel is gewy aan die son, wat in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Aan die een kant skakeer die geel na wit – hoofsaaklik van die maan – en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenami's.
Naomi Meyer, Elzette Steenkamp2012-02-23On Tuesday, 21 February 2012 a small crowd gather in parliament. Most of the people present work here anyway, during the day, but tonight they are attending the book launch of From Malan to Mbeki.
Janet van Eeden2012-02-22Anthony Akerman, playwright, in conversation with Janet van Eeden, about the republication of his play Somewhere on the Border
2012-02-21Die bekende landswye skryfwedstryd van die Bloemfontein Skrywersvereniging (BSV) in samewerking met NALN spog vanjaar met R15 000 prysgeld en die geleentheid om ’n slypskool met rillerskrywer, Francois Bloemhof, by te woon.
Maggie Marx2012-02-21"Ek het Donker plekke met oortuiging toegevou nadat ek die laaste verhaal gelees het. ... Die vraag is egter of lesers wat nuut tot die misdaad- en spanningsgenres sold sal wees op dié versamelbundel, en die antwoord is ’n moeilike toffie om te kou."
Henriëtte Loubser2012-02-21"Om ’n bangmaakstorie aan hedendaagse tieners te verkoop wil gedoen wees, en die grilskrywer François Bloemhof het so ’n wenresep beet."
Bibi Slippers, Maryke van Velden2012-02-21Maryke van Velden teken al van kleins af, maar het meer onlangs 'n voltydse "doodler" geword. Sy wys vir ons hoe lyk 'n skrikkel, en gesels oor haar onlangse uitstalling illustrasies van die Bybelboek Job.
Jonathan Amid2012-02-21I would recommend Ants in the Big Onion to readers that can look past the perfunctory title and jarring cover design, those willing to suspend disbelief in service of a genuinely warm-hearted, good-natured and mostly well-written frolic in the deep end of the new South Africa.
Bibi Slippers2012-02-17SJ Naudé se kortverhaalbundel Alfabet van die voëls is op 15 Februarie 2012 by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Trekvoëls, luistervinke, boekwurms en voëlkykers het almal hul opwagting gemaak om te hoor watter eiertjies Louise Viljoen en Naudé self oor die boek te lê het.
Jaco Fouché2012-02-16Met die publikasie van die boek Byleveld: Dossier van ’n baasspeurder (2011) het die joernalis Hanlie Retief ’n (werklike) figuur die (fiktiewe) wêreld van die lettere ingedra en so aan hom byna mitiese statuur verleen. Dit gee aan die belangstellende leser die geleentheid om hom met ander mitiese speurders te vergelyk.