Douwleen Bredenhann2012-02-15Hierdie outobiografiese vertelling deur Lidia Theron oor die pad wat sy geloop het om haar gay dogter te aanvaar, is reeds in 2005 deur hemel & see boeke uitgegee en is dus geen nuwe publikasie nie.
Diek Grobler, Bibi Slippers2012-02-14Diek Grobler gesels oor die illustrasie van die bygewerkte heruitgawe van Antjie Krog se verseboek vir kinders, Mankepank en ander verse
2012-02-14Daar is iets in die lug: ’n lugpospakkie met drie boeke vol van die romanse wat in die regte lewe kortkom. En dis dalk net op pad na jou toe!
Jeanette Ferreira2012-02-13Naudé se debuutbundel kortverhale beloon eweneens daardie leser met ’n voorkeur vir verhale wat minder antwoorde as vrae bied: hoogstens ’n spoor, ’n bekoorlike moontlikheid van wat alles in hierdie digverweefde teks opgesluit lê.
Imke van Heerden2012-02-10On Friday 3 February 2012, with the winter sun setting on the week, academics and students met in the Berrick Saul Building’s beloved “Tree House” at the University of York to celebrate the UK launch of The Cambridge History of South African Literature.
2012-02-09Following the successful release of the film, Black Butterflies last year, there has been renewed interest in the poetry and life of Ingrid Jonker. Kalk Bay Books presents A Celebration of Ingrid Jonker with Antjie Krog, Ingrid de Kok & Professor Louise Viljoen
Imke van Heerden2012-02-09Derek Attridge, Isobel Dixon, David Attwell, Margie Orford and Michael Green at the launch of The Cambridge History of SA Literature.
2012-02-08Tafelberg (’n druknaam van NB-Uitgewers) kondig met trots aan dat ’n ooreenkoms met kykNET beklink is vir die vervaardiging van ’n film gegrond op die jeugroman Lien se lankstaanskoene.
François Verster2012-02-08Die voormalige redakteur van Die Burger (1990-2000), Ebbe Dommisse, se naam verskyn vanjaar op sy vierde boek: Sir David Pieter de Villiers Graaff, die erfridder van De Grendel.
Lianne Barnard2012-02-08Some books just can’t win. If a book isn’t praised to the rafters, nobody knows about it. If it is announced in big headlines as thenext Great American Novel, it cannot ever live up to such a reputation.
Madri Victor2012-02-08Chanette Paul se Daveltjies, soos dié reeks oor die Davelvroue onder lesers bekend staan, is pas op aanvraag heruitgegee met pragtige, nuwe omslae.
Elizabeth Joss2012-02-08Alice Wolfe, misunderstood protagonist and victim of unfortunate events, is involved in a car accident that will forever change her life.
Elzette Steenkamp2012-02-08Wanneer ’n swerm raaiselagtige “goggas” dreig om die ontwikkeling van Nineveh, ’n luukse behuisingskompleks in Kaapstad, te belemmer, word die eienaar van Painless Pest Relocations, Katya Grubbs (’n tong-in-die-kies verwysing na haar ambag) genader om die plaag te hervestig.
Jaco Jacobs, Naomi Meyer2012-02-08Of ’n boek “geskik” is vir kinders, verskil van kind tot kind. Party kinders kry nagmerries as hulle stories oor monsters lees; ander verseg om enigiets anders as grilboeke en spookstories te lees.