Titel: Wat soek jy in ons sprokie?
Skrywer: David Conway
Kategorie: Kinderboeke
Formaat: Hardeband 265 x 260mm
ISBN: 9780799349795
Eendag lank gelede was daar ’n Groot, Nare Wolf. Hy was al te oud om te raas en te blaas en die Drie Varkies se huis om te blaas. Daarom besluit hy om die blaaie van die sprokiesboek binne te vaar en ’n nuwe storie te gaan soek ...
’n Lawwe mallemeulrit van ’n storie waarin jong lesers al hul gunsteling-sprokieskarakters sal teëkom!
Koop Wat soek jy in ons sprokie? by Kalahari.com of direk vanaf LAPA Uitgewers. Kontak LAPA by 012 401 0700 of besoek hul webblad: www.lapa.co.za.

