Saterdag, 9 Junie. Willie Esterhuyse sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor sy onlangse publikasie Eindstryd – Geheime gesprekke en die einde van Apartheid. Martie Meiring sal as gespreksgenoot optree. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur 'n e-pos na ls.protea@mweb.co.za.
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624054269
e-ISBN:9780624058137

