Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Jy en jou nommers deur Zelda Dalling
2012-05-08 Nommers is ’n universele taal. Van geboorte af gebruik ons nommers om ons daaglikse lewens te reguleer – ons weet hoe lank ons is, hoeveel ons weeg, hoe oud ons is en wat ons bankbalans is. Maar wat is die betekenis agter elke nommer?Die kamer langsaan-boekpraatjie – 17 Mei
2012-05-08 Kom eet ’n stuk koek by die boekpraatjie van Die kamer langsaan op 17 Mei in Moreletapark.Boekbekendstelling – twee gebedsgidse van Milanie Vosloo
2012-05-08 Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van twee gebedsgidse van topverkoperskrywer Milanie Vosloo op 24 Mei 2012.Anti(e) al die -ismes: Lisba Vosloo oor Olive Schreiner op kykNET
2012-05-08 Hierdie onderhoud handel oor die Olive Schreiner-dokumentêr wat op 8 Mei op kykNET uitgesaai is.Betower bewaar ’n donker geheim
2012-05-07 Hierdie jeugroman van Fanie Viljoen handel oor Nadia se geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly.Lokprent: Eindstryd – Geheime gesprekke en die einde van Apartheid deur Willie Esterhuyse
2012-05-07 Eindstryd is die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ’n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie Esterhuyse.Tail of the Blue Bird – an accomplished debut novel by Nii Ayikwei Parkes
2012-05-04 "Parkes interweaves passages describing the lush landscapes of northern Ghana into the whodunit style narrative as indication that this is no ordinary tale of crime and detection."Lofrede: 'Krotoa/Eva- penning' voor Riet de Jong-Goossens
2012-05-04 Tijdens de jaarvergadering van de Nederlands Zuid-Afrikaanse Vereniging op 22 april, werd de Van Riebeeck-penning uitgereikt aan Riet de Jong-Goossens, de vertaalster die door veel Afrikaanse schrijvers wel hun 'tweede stem' wordt genoemd. Ena Jansen sprak de laudatio uit.Picador-lokteks: Ockert du Preez
2012-05-03 'n Lokteks vir ons denkbeeldige boek deur Ockert du Preez.Picador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell
2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for Wuthering HeightsPicador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell 2
2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for All the Pretty Horses.Picador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell 3
2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for To Kill a MockingbirdPicador-voorblad: Ingrid Brunkhorst Hurrell 4
2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell se voorblad vir Ingrid Jonker se Kantelson.Skryf in vir Mei se Lekkerlit-boekkompetisie: Deborah Steinmair se Poppekas
2012-05-02 Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.Lokprent: Die staat teen Anna Bruwer deur Anchien Troskie
2012-05-02 Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Kyk nou die lokprent van Die staat teen Anna Bruwer.LitNet Akademies-resensie-essay: Is Piekniek by Hangklip ’n kriminele oortreding?
2012-05-02 Izak de Vries hou sy lyf speurder en ondersoek Kerneels Breytenbach se speurverhaal-sonder-'n-speurder, Piekniek by Hangklip.Spoke om die lyf en die teks: Mark Behr praat prontuit
2012-05-02"Hoe gouer wit mense en wit skrywers – beide Afrikaans en Engels – toegee dat ons oorloë tussen 1652 en 1994 gerig was op die beskerming van rassebevoorregting, hoe meer sinvol en kreatief kan ons voortgaan met die viering van ons verbasterde identiteite en veelvuldige lojaliteite."
