The 2012 Ingrid Jonker Prize | Die 2012 Ingrid Jonker-prys

  • 0

To be considered for the Ingrid Jonker Prize 2012, please submit three copies of any English poetry debut published in 2010 and 2011 for adjudication to:

Ingrid Jonker Prize Committee
PO Box 657
STELLENBOSCH
7599

The closing date for submissions is the 30th of June 2012.

The winner will be announced during September 2012.

For the rules and regulations of the Ingrid Jonker Prize, see Versindaba.

Danie Marais, Convener of the Ingrid Jonker Prize Committee


DIE 2012 INGRID JONKER-PRYS VIR ENGELSE POËSIE

Stuur asseblief drie eksemplare van enige Engelse digdebuut wat in die jare 2010 en 2011 verskyn het en dus vir vanjaar se Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie in aanmerking kom, vir beoordeling na:

Ingrid Jonker Prys-komitee
Posbus 657
STELLENBOSCH
7599

Die sluitingsdatum vir voorleggings is 30 Junie 2012.

Die wenner sal gedurende September 2012 aangekondig word.

Vir die reglement van die Ingrid Jonker-prys, besoek Versindaba.

Danie Marais, sameroeper van die Ingrid Jonkerprys-komitee

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top