
Datum: Saterdag, 7 Julie
Tyd: 11:00
Plek: Protea Boekwinkel (Stellenbosch)
Hannes de Beer, skrywer van die streeksboek ’n Storie van Boesmanland sal met Louis Esterhuizen gesels oor dié besonderse publiukasie. Skakel (021) 882 9100 vir meer besonderhede of stuur ’n e-pos na ls.protea@mweb.co.za.

