Tando, die tandmuis van Muizenberg

  • 0

Titel: Tando, die tandmuis van Muizenberg
Skrywer: Sybrandus Adema
ISBN: 9780981416878

Kontak vir Xavier Nagel Agencies op 021 447 1225 of info@xaviernagelagencies.co.za om die boek te koop.

Pragtige nuwe, tweetalige (Afr/Eng) kinderboek: Tando, die tandmuis van Muizenberg

Welkom by die wonderwêreld van Tando, die beroemdste tandmuis in Afrika. Dié Superman van dentale dinge vernietig vyande vinniger as wat Batman booswigte kan laat les opsê. En met meer bravade as Spiderman en ’n groter hart as die aartsbiskop,  staan sy stert vir g’n avontuur verkeerd nie. Hy’s mos ’n muis met ’n massiewe missie – beveg plaak met hand en tand, watookal dit verg!

Maak kennis met die tandmuis, die kat met sewe lewens en die slang wat Tando wil verslind. Skrywer Sybrandus Adema (tans aan’t reis in Indië - www.onsreis.wordpress.com) en illustreerder Liza Grobler (www.lizagrobler.co.za) bied ’n tydlose, vermaaklike en opvoedkundige boek aan kinders wat hul melktande verloor – asook vir hul ouers. 

Vir meer inligting  oor Tando, die Tandmuis van Muizenberg besoek www.tandmuis.webs.com of bel Xavier Nagel Agencies in Kaapstad op 021 447 1225.

Beautiful new, bilingual children’s book: Tando, the tooth mouse from Muizenberg

Welcome to the wonderful world of Tando, the most famous tooth mouse in Africa. This Superman of dental dramas destroys enemies faster than Batman can battle the baddies. And with more bravery than Spiderman and a bigger heart than the archbishop, he will point his tail at any adventure. After all, he’s a mouse on a massive mission – combat plaque with tooth and nail, whatever it takes!

Get to know the tooth mouse, the cat with seven lives and the snake that wants to gobbleTando up. Writer Sybrandus Adema (currently travelling in India - www.onsreis.wordpress.com) and illustrator Liza Grobler (www.lizagrobler.co.za) offer a timeless, entertaining and educational book for children losing their milk teeth – and for their parents. 

For more information on the creation of Tando, the Tooth Mouse from Muizenberg, visit www.tandmuis.webs.com or phone Xavier Nagel Agencies in Cape Town on 021 447 1225.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top