Amper elders word op Stellenbosch bekendgestel

  • 0

Louis Esterhuizen se jongste bundel, Amper elders, is Saterdag 21 Maart by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Melt Myburgh het met hom gesels oor hierdie bundel met 'n subtitel "'n Reisjoernaal", waarin daar poëties verslag gedoen word van 'n reis na Europa.

 

Titel:  Amper elders
Skrywer:  Louis Esterhuizen
Kategorie: Poësie
Uitgewer: Protea

Klik hier en koop Amper elders nou by Kalahari.net!

 

Foto's © Naomi Bruwer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top