Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Al wat oorbly deur Santie van der Merwe: ’n lesersindruk
2019-03-07"Ten slotte is Santie van der Merwe se roman 'n eenvoudige, maar tog betekenisvolle verhaal oor familie, verhoudings, verantwoordelikhede en die lewe."
Die braambos bly brand: Nieteoloë se perspektiewe op Bybelverse – Pieter Malan en Chris Jones (reds): ’n lesersindruk
2019-03-06"Danksy al hierdie en nog ander uiteenlopende bydraes bly Die braambos bly brand deurgaans ’n boeiende boek. Elke skrywer bring ’n ander perspektief en onderwerp."
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
2019-03-05"Boeke maak ’n venster op die onbekende oop."
Die daggaboer deur Jean-Pierre de Kock: ’n FMR-resensie
2019-03-05"Wat my die allereerste in die roman beïndruk het, is dat jy op feitlik elke bladsy besonderse beelde, beskrywings of stelwyses kan bewonder."
US Woordfees 2019: Bloedbande van Verwoerd
2019-03-04"Die gesprek in die Boektent oor Verwoerd se boek was as’t ware ’n simboliese brug tussen die ou en nuwe Suid-Afrika waar daar na soveel jaar saam besin kon word oor die verlede, maar ook hoe om die toekoms tegemoet te gaan."
Rainbow nation my Zulu arse: Reader impression
2019-03-04"Khumalo really goes out of his way to research and explain the origins and meanings of the names of all the places that he visits. This, in itself, makes the book a wonderful read, as there are many surprises to the reader along the way."
Foto's: Bloemfontein-bekendstelling van Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
2019-02-28Charl-Pierre Naudé se Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey is onlangs in Bloemfontein bekendgestel. Margarethie Bredenkamp deel haar foto's.
Press release: Alan Paton Literary Festival 2019
2019-02-28"The Paton Festival represents not only a fight for the principle of non-racialism in the arts and culture sector of South Africa, but also a fight over the blueprint of what a UNESCO City of Literature should look like."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die dag toe die draak kom deur Fanie Viljoen
2019-02-28LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.
Adam Small-fees 2019: ’n fotoblad
2019-02-28Die derde Adam Small-fees het onlangs in Pniël plaasgevind. Suki Lock het namens LitNet foto’s by die fees geneem.
Kwela 25: Iconic SA publisher celebrates 25 years of local publishing
2019-02-28Come and celebrate with Kwela! Thursday 28 February 2019, 18:30, Exclusive Books, Sandton.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Ellen Deckwitz
2019-02-28"Onlangs had ik een gesprek met Antjie Krog hierover, en we waren het erover eens dat poëzie gevaarlijk moet durven zijn: de vinger op de zere plek leggen, verder gaan dan waar we tot dusver in gesprekken nog durfden te komen."
Persverklaring: Inskrywings ingewag vir 2019 Jan Rabie-Rapportprys
2019-02-28Uitgewers word genooi om boeke voor te lê vir die 2019 Jan Rabie-Rapportprys ter waarde van
R125 000.
Adam Small-fees 2019: Adam Small se nalatenskap herleef op Pniël
2019-02-28"Adam Small se oorkoepelende nalatenskap is volgens Madonsela die leierskapskeuse wat hy uitgeoefen het tussen slagoffer en hoop en tussen liefde en vrees. Sy sê Small het hoop gekies in plaas daarvan om ’n slagoffer te wees, en liefde bo vrees."
Video: Grabouw-bekendstelling van Jagter deur Bettina Wyngaard
2019-02-28Bettina Wyngaard se jongste misdaadroman, Jagter, is onlangs by Liberty Books in Grabouw bekendgestel. Maryke Roberts het met haar gesels.
Adam Small-fees 2019: Adam Small se profetiese stem is steeds relevant
2019-02-27"De Vries het gepraat oor Small se rol om apartheid tot ’n val bring deur middel van sy digkuns."
Foto's: Bekendstelling van Die braambos bly brand
2019-02-27Die braambos bly brand is onlangs in Stellenbosch bekendgestel. In hierdie essaybundel, saamgestel deur Pieter Malan en Chris Jones, is daar ’n groep uiteenlopende mense gevra om elk ’n onafhanklike essay te skryf na aanleiding van ’n Bybelteks. Gerrit Rautenbach het foto's geneem.
Vereeniging – die onvoltooide vrede deur Leon Wessels: ’n lesersindruk
2019-02-27"Hierdie werk gee mens baie insig in veral die agter-die-skerms-politiek. Sy outobiografie is in keurige taal geskryf en onderhoudend; mens kan dit nie neersit tot die laaste bladsy nie."
Strafjaart: ’n onderhoud met Theo Kemp
2019-02-27"Ons het na al die eeue steeds geen idee wat ons moet doen met hulle wat ons gekoesterde samelewing bedreig en skaad nie."
Harris Dousemetzis se omstrede biografie oor Tsafendas: nóg ’n leser se indrukke
2019-02-27"In my gereelde Saterdag-rubriek in Die Burger het ek op 19 Januarie 2019 vertel het hoe ek my vervies het vir die Brit Harris Dousemetzis wat in sy boek oor Dimitri Tsafendas, The man who killed apartheid], téén alle logika en doodgewone gesonde verstand in aanvoer dat Tsafendas volkome rasioneel was toe hy Hendrik Verwoerd op 6 September 1966 in die parlement om die lewe gebring het."
