Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Wie steun die speurders?"-video

  • 0

Elgin-Grabouw Krimifees | Elgin Grabouw CrimeFest

Die Elgin Grabouw Krimifees het van 9 tot 11 Augustus plaasgevind. Naomi Bruwer het video's by die geleentheid geneem en LitNet plaas die video's as 'n reeks.

Wie steun die speurders?

Nie eens Benny Griessel werk alleen nie. Dié outeurs span die net wyer as net die speurder. Jonathan Amid in gesprek met: Jeanette Stals, Andrew Brown, Sally Andrew en Deon Meyer.

Kyk ook:

Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Misdaad se sagter kant"-video

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top