Die Elgin Grabouw Krimifees het van 9 tot 11 Augustus plaasgevind. Naomi Bruwer het video's by die geleentheid geneem en LitNet plaas die video's as 'n reeks.
Uit 'n ander hoek
Spioene, kuberkrakers en dies meer vorm deel van hierdie opwindende outeurs se rolverdeling. Jonathan Amid in gesprek met: Peter Church, Carina Diedericks-Hugo, Jo Nel en André Krüger.
Kyk ook:
Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Misdaad se sagter kant"-video
Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Wie steun die speurders?"-video

