Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Wie steun die speurders?"-video

Nie eens Benny Griessel werk alleen nie. DiĆ© outeurs span die net wyer as net die speurder. Jonathan Amid in gesprek met: Jeanette Stals, Andrew Brown, Sally Andrew en Deon Meyer. Kyk nog ‘n video deur Naomi Bruwer van die Elgin Grabouw-krimifees.